Hoërskool Kempton Park-wapen

Hoërskool Kempton Park – Vakkeusevorm

Graad 10-vakkeuse • Stap-vir-stap ouerportaal
1Leerder
2Ouer
3Verpligtend
4Keusevakke
5Ekstra
6Opsomming
7Indien
Kontroleer tans die verifikasiebediener...

1. Verifieer die leerder

Die toelatingsnommer moet eers teen die leerder se geboortedatum geverifieer word. Die geboortedatum word nie in die CSV, PDF of konsep gestoor nie.

Gebruik die formaat YYYY-MM-DD, byvoorbeeld 1993-08-10.
Nog nie geverifieer nie.
Privaatheid: Die geboortedatum word slegs na die veilige verifikasie-eindpunt gestuur. Dit word nie in die browser se konsepstoor, CSV of PDF opgeneem nie.

2. Ouer- of voogbesonderhede

Hierdie besonderhede word vir rekord- en kontakdoeleindes gestoor. Geen CSV of PDF word aan die ouer gestuur nie.

3. Verpligte Graad 10-vakke

Hierdie stap word slegs vir Graad 10-vakkeuses gebruik.

Verpligte vakke: Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal en Lewensoriëntering.
Wiskundekeuse *

4. Vakkeuse

Die beskikbare keuses word volgens die geverifieerde graad vertoon.

Verifieer eers die leerder om die korrekte 2027-vakkeuse te laai.
Gekies: 0

5. Bykomende Graad 10-vakke

Hierdie afdeling is opsioneel en word slegs vir Graad 10 gebruik.

6. Hersien die vakkeuse

Kontroleer alle besonderhede voordat die vorm ingedien word.

7. Dien die vorm in

Bevestig die verklaring en kies daarna die verlangde indieningsmetode.